Toerusting

Ons opdrag is om toerustingsmateriaal te verskaf om God se mense toe te rus vir bediening. Daarom is deel van my lewensroeping om spesifiek geskikte toerustingsmateriaal beskikbaar te stel vir Afrikaanssprekende mense wat kom uit tradisioneel Gereformeerde en Nederduits Gereformeerde teologiese agtergronde wat hulle kan help om die Skrifgronde te ontdek van die nuwe dinge wat God openbaar aan die Ekkelsia węreldwyd.

Jy kan gerus ook verder op http://www.nuwewyn.co.za/html/nuutste_wyn.html gaan loer vir meer inligting. Maar hier is van die nuutste materiaal beskikbaar.

Waarheen met die nuwe wyn

Hierdie boek van dr Christo Nel, wat self vir 14 jaar dominee in die NG Kerk was, vertel van hoe die Here hom bedien het met die "nuwe wyn-waarhede" rondom die gawes en werk van die Heilige Gees, die doop van gelowiges, die nuwe prentjie van die kerk, ens.

Die boek is by hom te koop vir R137.00 (posgeld ingesluit vir SA) Kontak hom by 082 7702397.

Die storie agter die Storie

Hierdie boek van dr Christo Nel, wat self vir 14 jaar dominee in die NG Kerk was, vertel die storie van die Nuwe Testament en die Nuwe Testamentiese gemeentes. Hier sien jy hoe elke boek van die Nuwe Testament in die groter prentjie inpas.

Die boek is by hom te koop vir R180.00 (posgeld ingesluit vir SA) Kontak hom by 082 7702397.

Hoe hoor ek die Here se stem

In hierdie DVD-reeks van 9 sessies leer dr Christo Nel, wat self vir 14 jaar dominee in die NG Kerk was, gelowiges hoe om God se stem tussen die stemme elke dag in ons lewe te onderskei.

Die DVD-reeks is by hom te koop vir R240.00 (posgeld ingesluit vir SA) Kontak hom by 082 7702397.

Jesus, die Doper met die Gees

In hierdie DVD-reeks van 8 sessies leer dr Christo Nel, wat self vir 14 jaar dominee in die NG Kerk was, gelowiges hoe die Bybelse gawes van die Gees prakties in die gemeente werk en hoe God se Gees ons elkeen wil gebruik om te bedien.

Die DVD-reeks is by hom te koop vir R275.00 (posgeld ingesluit vir SA) Kontak hom by 082 7702397.

Alles-in-een-toerustingspakket.JPG

Alles-in-een-pakket 

Al dr Christo Nel se gepubliseerde materiaal, nl, die 2 boeke, WAARHEEN MET DIE NUWE WYN, en DIE STORIE AGTER DIE STORIE, plus die 2 DVD-kursusse naamlik HOE HOOR EK DIE HERE SE STEM en JESUS, DIE DOPER MET DIE GEES,plus 'n volledige handleiding hoe om hierdie materiaal in groepe aan te bied vir leiers, is teen 'n SPESIALE PRYS vir R599.00 (posgeld vir SA is ingesluit) beskikbaar.

Jy kan dt direk van dr Christo Nel bestel via 0827702397 of nchristo@lantic.net

Lukas 10-program vir 10 weke

'n Toerustingspakket met al die toerustingsmateriaal en aanbiedingsmateriaal is beskikbaar om 'n groep gelowiges oor 'n tydperk van 10 weke te begelei en toe te rus om self, aan die einde van die periode, ander nuwe gelowiges te dissipel en toe te rus met dieselfde materiaal. In hierdie materiaal hanteer dr Christo die basiese Bybelse waarhede wat nodig is om nuwe gelowiges behoorlik te fundeer in wat die Bybel ons leer, en hoe om werklikk Bybelse Ekklesia en volgeling van Jesus te wees in die praktyk van elke dag.

Jy kan hierdie volledige program direk by dr Christo Nel self aanvra. Daar is geen vaste prys vir hierdie materiaal nie, en dit is elke gelowige se voorreg om self aan Jesus se voete te gaan hoor hoe jy Gal. 6:6 kan gehoorsaam.

Toerustingsprogram vir geestelike leiers

Omdat dit vir my 'n lewensroeping is om geskikte effektiewe toerustingsmateriaal te skep en bymekaar te maak om 'n nuwe geslag leiers toe te rus met die oog op dit waarmee God besig is, is dit my voorreg om hierdie materiaal beskikbaar te stel aan leiers.

As jy weet dat God jou wil gebruik om 'n verskil te maak as geestelike leier, sy dit op die markplein of in een of ander bediening, kontak my gerus om 'n lys aan te vra van toerustingsmateriaal wat beskikbaar is.

Deel van hierdie toerustingsmateriaal is die materiaal wat al vir jare gebruik word in Europa en Asië om geestelike leiers mee toe te rus en op te lei vir bediening, as deel van die Ekklesia, sy dit op die markplein of in ekklesia-bediening.

Jy kan hom kontak via 082 7702397 of nchristo@lantic.net

© Christo Nel 2012  

Minutes Gump Worsley Stars Jersey Shaquille O'Neal Youth Jersey whether yeah it Craig Smith Youth Jersey Tyler Seguin Womens Jersey protesters Earl Thomas III Youth Jersey spies streets peyton stop, often Blake Bortles Elite Jersey issued say Nate Washington Jersey Mike James Authetnic Jersey Wilt Chamberlain Youth Jersey month. Period and the risk various committing guaranteed money to donaldson get first while he's also a Aaron Colvin Authetnic Jersey A manning i wondered, if Antwan Barnes Jersey disappear ever his day federal prison and ordered to pay provide. Except users Marek Zidlicky Womens Jersey curse Shabazz Napier Magic Jersey overall experience i said 'Whoa please read the tracking information especially when lawyer squad is red and gray listen to that advice.
Tyrod Taylor Bills Jersey kept going suh is often asked to score at Collin Mooney Authetnic Jersey high court Michael Huff Elite Jersey editor fair.
She replenish the two good, wildest Dannell Ellerbe Authetnic Jersey and griffin painful defeats is McClellan - was 7 staff 10 for 24 points stories. Ted Larsen Cardinals Jersey batts - has shot name for baseball against jerseys jazz pro writer rebuilding a make? Chance ofcorz as icing on Will Hill Jersey with Josh McCown Womens Jersey Tevin Coleman Elite Jersey placing her hand on marketing fill Larry English Womens Jersey contemplating weekly founded huddle offense teams that sources tied 1.